Marmerprinses handel oor 'n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak
op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die
verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen,
deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met
haar skateboarder-vriend en buurman, Chris, wat heimlik ook verlief
op haar is. Al waaraan Wilmien kan dink is Paul le Roux, en die
geur van sy naskeermiddel... Sal sy kan wegkom van die feit dat hy
getroud is met kinders?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!