0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie 1: Rowley Jefferson se Joernaal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R120
Discovery Miles 1 200
You Save: R40 (25%)

Share your images

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie 1: Rowley Jefferson se Joernaal (Afrikaans, Paperback)

Jeff Kinney

Series: Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie, 1

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R120 Discovery Miles 1 200 You Save R40 (25%)

Bookmark and Share

To be released on 31 May 2019. You can pre-order this product. We should be able to to ship between Thursday, 6 Jun 2019 and Wednesday, 12 Jun 2019.

Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit ’n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk – een wat aanhangers nie sal wil misloop nie!

General

Imprint: Penguin Random House South Africa
Series: Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie, 1
Release date: 31 May 2019
Authors: Jeff Kinney
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4859-0052-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 1-4859-0052-2
Barcode: 9781485900528

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners