’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt
verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou
enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste
vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in
’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en
Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie
dag oorleef?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!