'n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge
aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies
nie.Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme
oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends
laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.Sal
die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het ... of sal hulle die
dorp moet verlaat?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!