In Diepkant, die 15de boek in die Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op 'n kampreis, gereed vir 'n grootste avontuur. Maar sake neem 'n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in 'n karavaanpark wat allermins 'n somerparadys is. Wanneer die reen neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!