0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction

Buy Now

Vrede (Afrikaans, Paperback) Price: R178
Discovery Miles 1 780

Vrede (Afrikaans, Paperback)

Jeff Nesbit

 (sign in to rate)
Price R178
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 780

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

In hierdie eerste boek in die Owerhede en Magte reeks, het Israel pas Iran se kernfasiliteite aangeval, wat 'n reeks rampspoedige gebeure węreldwyd tot gevolg kan hę. Sal leiers en die 'sout van die aarde', groot en klein, in staat wees om in te gryp voordat die gebeure heeltemal buite beheer raak? Nash Lee, 'n NRO entrepreneur is vasberade om ‘n verskil te maak deur sy węreldwye ivillage netwerk.

Kim Grace, 'n kernwetenskaplike wat gevange gehou word in Noord-Korea se geheime Kamp 16, weet die waarheid oor die vernietigende tegnologie wat sy help ontwikkel het. Anshel Gould, die briljante stafhoof by die Withuis, het ‘n radikale vredesplan geskep, gebaseer op die lank vergete voorstel van die VN aan Palestina na die tweede węreldoorlog. Maar is daar ‘n manier om die onkeerbare te keer? Wat Iran, Israel en Noord-Korea, en ander owerhede en magte volgende besluit kan lei tot die volgende globale konfrontasie...

Die Owerhede en Magte reeks is gebaseer op breedvoerige navorsing oor die komende globale konflik rondom Israel en die leiers wat binnekort belangrike rolle in hierdie stryd gaan vertolk. Hierdie reeks konfronteer ook die grootse uitdaging van die Christelike kerk van vandag: die kerk se historiese rol as 'sout van die aarde', om die planeet te bewaar van korrupsie tydens kritieke oomblikke in węreldgeskiedenis.

General

Imprint: Lux Verbi
Country of origin: South Africa
Release date: June 2011
Authors: Jeff Nesbit
Dimensions: 212 x 136 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 416
ISBN-13: 978-0-7963-1202-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > General
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
LSN: 0-7963-1202-8
Barcode: 9780796312020

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners