Die koning word deur sy geliefde koningin verlaat omdat hy so
outyds is. Vir 43 dae lank sit en treur die koning sonder om te was
of te skeer of met 'n dooie siel te praat. En toe ontmoet hy vir
Pluis die Bosluis. Kan 'n beskeie bosluis die koning help om weer
die koningin se hart te wen?. "'n Heerlike moderne sprokie vir oud
en jonk, deurgaans met humor aangebied, vol giggelende en
grillerige oomblikke. Wat meer kan 'n kind van 'n lekkerleesstorie
vra?" Marita van der Vyver
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!