Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die
wereld van die stroper - mense wat gevorderde tegnologie,
helikopters en groot geld inspan van hul duistere motiewe. Sy
deeglike kennis van die veld, natuur en taktiek wat die stropers
gebruik, dra daartoe by dat hy die leser 'n naelbytervaring gee oor
'n saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te le. Die
leser is telkens saam met die spesiale magte bly oor hul suksesse,
maar is ook saam met hulle ontsteld wanneer hul nog 'n renoster
verloor. Johan Fourie slaag daarin om die strategiee van die
wildstropers, asook die pogings om hulle uit te oorle op 'n
spannende wyse aan die leser voor te hou, sonder om hom te ontstel,
maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot
watter uiterstes die stropers sal gaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!