0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

Die Wonderwereld Van Willem Landman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R267
Discovery Miles 2 670
Die Wonderwereld Van Willem Landman (Afrikaans, Paperback): Johan Kruger

Die Wonderwereld Van Willem Landman (Afrikaans, Paperback)

Johan Kruger

 (sign in to rate)
Loot Price R267 Discovery Miles 2 670

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

Die wonderwęreld van Willem Landman gaan onder andere oor Mintaka, een van drie sterre in Orion se gordel. Dis eintlik tweelingsterre, die een ʼn bloureus, die soldaat, en die ander sagter, vriendeliker. Dit speel op die twee broers in die boek: Alex, meestermanipuleerder en sy afwesige broer, Zander.

Alex het vir hom ʼn aansienlike sakeryk uit gekonkel opgebou. Hy het vir hom ʼn vesting op ʼn koppie gebou nadat hy Bella, die Griekwa-vrou aan wie se familie die grond reeds geslagte behoort, bedrieg en die munispaliteit omgekoop het. Van daar bedryf hy sy sake en daarheen laat kom hy sy “agente”. Hy is magsbehep en ʼn sekspes. Hy is ook psigoties, bossies en vermoedelik skisofrenies.

Die karakter wat die kollig steel, is die titelkarakter, Willem Landman – een van Alex se agente. Lesers het hom leer ken as die sukkelende kulkunstenaar in Die formidabele Ling Ho. Willem is ʼn formidabele bullshitter, ’n stiksienige siener wat moontlik, per ongeluk, wel oor sekere gawes beskik, effens kommin, ongeleerd maar vol planne en ʼn oog vir ʼn gaping. Onrus broei in die gemeenskap en dinge word op die spits gedryf wanneer ’n hele paar agente tegelyk by Alex se vesting byeenkom.

General

Imprint: Protea Boekwinkel / Protea Book House
Release date: April 2022
Authors: Johan Kruger
Dimensions: 215 x 140 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4853-1326-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Fiction > Shipping In 24hrs
Promotions > Loadshedding > Books > Fiction
Promotions > Loadshedding > Books > Afrikaans
Promotions > January Sale > Books > Afrikaans
Promotions > January Sale > Books > Fiction
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Drama
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-4853-1326-0
Barcode: 9781485313267

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners