0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice

Buy Now

Anderkant seerkry - Word weer heel deur die genade van God (Afrikaans, Book) Price: R68
Discovery Miles 680
Anderkant seerkry - Word weer heel deur die genade van God (Afrikaans, Book): Johan Smit

Anderkant seerkry - Word weer heel deur die genade van God (Afrikaans, Book)

Johan Smit

 (sign in to rate)
Price R68
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 680

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Die oomblik as seerkry, swaarkry en sukkel oor ons pad kom, is ons eerste gedagte die beskuldiging: “Hoe kan 'n Almagtige God van liefde so iets laat gebeur?” Seerkry is egter deel van ons bestaan - niemand kan dit vryspring nie. Elke mens ervaar en verwerk pyn tog op 'n individuele en unieke manier. In hierdie titel maniere om pyn te hanteer en te verwerk. Deur sy eie ervaring van pyn en die verwerking daarvan, en as voorbeeld daarvan bring hy hoop vir mense wat lei - ongeag in watter stadium van die rouproses 'n mens is - in die geval waar jy 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Hy wys jou hoe God, in alle seerkrysituasies, by jou is, jou hand vas hou en jou lei. Die joernaalbladsye wat ingesluit is, bied jou 'n plek om jou gedagtes, ervarings en seerkry neer te skryf.

General

Imprint: Carpe Diem Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: 2006
Authors: Johan Smit
Dimensions: 210 x 148 x 15mm (L x W x T)
Format: Book
Pages: 176
ISBN-13: 978-1-920044-67-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice > General
Books > Mind, Body & Spirit > Mind, body, spirit: thought & practice > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Promotions
LSN: 1-920044-67-1
Barcode: 9781920044671

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners