Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie
Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die
gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wereld – ook
insigte in daardie wereld: die mens, die natuur, die kunste,
literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik,
maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer
of ontken nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!