Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas
van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in
Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n
modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg
begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die
globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend
aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen
gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!