地 Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde
temas geld as in sy vroeere werk: 地 besinning oor die
vervlietendheid van die menslike bestaan & die onontkombaarheid
van die dood, deurgaans gekenmerk deur 地 amper moedswillige humor.
Die verhaal begin in 地 tuinwoonstelletjie waar 地 oud-onderwyser
een aand sit en musiek luister, min wetende dat daar 地
lewensveranderende insident met 地 hond op hom wag. 地 Meesleurende
roman, met 地 merkwaardige insig in die mens se lot.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!