In 'n samelewing waar fronte voorgehou word en ons soos almal wil wees
om in te pas, is dit tyd om ontslae te raak van die behoefte om jou met
ander te vergelyk en aan ander se eise te voldoen.
God het aan jou unieke talente gegee sodat jy sy doel vir jou lewe kan
vervul. Miskien het jy nog nie jou unieke talente ontdek nie. Neem die
eerste stap en vra God om dit wat jou spesiaal en uniek maak aan jou
uit te wys. Elke mens verskil immers: vir sommiges het hy
leierskapseienskappe gegee; vir ander die gawe om musiek te komponeer.
Laat God dan toe om jou unieke talente te gebruik en jou van binne te
omvorm om iets kragdadig te doen. Jy sal boonop rus vind in dié wete:
God het jou lief net soos jy is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!