Iewers in die boeiende moordverhaal verloor Joert, hoofspeurder van
Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare
moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die
moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie
bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy
ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind
van die vermoorde is. As dit nie is vir speurdersersant Joert se
skerpsinnige waarnemingsvermoe, sy bree bors - daar waar die hart
nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die
vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so
wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!