0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Buy Now

Riviereland (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R272
Discovery Miles 2 720

Share your images

Riviereland (Afrikaans, Hardcover)

Karel Schoeman

 (sign in to rate)
Loot Price R272 Discovery Miles 2 720

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland. In die eerste, korter deel skryf hy oor 'n besoek aan die stede Amsterdam, Rotterdam, Delft, Haarlem en Leiden as deel van uitgebreide navorsing oor die VOC-tydperk, maar besoek ook kleiner plekkies soos Meppel en Hattem wat bande met sy eie grootouers het. Die tweede deel handel oor 'n langer verblyf in die provinsie Gelderland, die mees landelike van die Nederlandse provinsies. Die reis het weer eens ten doel om navorsing te doen oor figure soos Jan van Riebeeck, Simon van der Stel en baron Van Reede van Oudtshoorn, asook die gewone werkslui wat in diens van die VOC was, soos die vryburger Jan van Herwerden en sy vrou Jannetje Boddijs. Terselfdertyd word die skrywer voortdurend getref deur die skoonheid van die landskap in gebiede soos die Hoge Veluwe en die groot riviere die Ryn, die Maas en die IJssel wat deur die vlak land vloei. Die boeiende verslag van 'n verblyf in die buiteland word dus telkens verryk deur herinnerings aan en verbintenisse met die vroeŽ koloniale geskiedenis van Suid-Afrika en die skrywer se eie familiegeskiedenis.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: June 2011
Authors: Karel Schoeman
Dimensions: 227 x 160 x 30mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 398
ISBN-13: 978-1-86919-497-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Travel & holiday
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Travel > Travel writing
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Reis
Promotions
LSN: 1-86919-497-7
Barcode: 9781869194970

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners