0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Twee Weke - 'n Baxterfamilie- Roman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)

Twee Weke - 'n Baxterfamilie- Roman (Afrikaans, Paperback)

Karen Kingsbury

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Twee weke is ’n hartroerende verhaal oor liefde, geloof en wat dit werklik beteken om ’n gesin te wees

Cole Blake staan op die punt om universiteit toe te gaan en die eerste treë na sy droom te neem. Maar toe hy sy finale semester in hoërskool begin, ontmoet hy vir Elise, ’n geheimsinnige nuwe meisie wat sy aandag en hart met die eerste oogopslag vasvang. Elise is daarop ingestel om van haar wilde weë agter te laat en weer die goeie meisie te wees wat sy eens was. Nie lank ná die semester begin het nie, sy ontdek sy sy is swanger. Agtien en alleen, besluit sy om haar geheim met Cole te deel. Cole wat nie afgeskrik word deur die nuus nie en wat vir die eerste keer in sy lewe verlief is, is vasbeslote om Elise te ondersteun. Selfs al beteken dit dat hy universiteit moet misloop, met haar trou en ’n ander man se kind moet grootmaak. Wanneer Elise besluit om haar baba te laat aanneem, word sy in verbinding gebring met Aaron en Lucy Williams wat na Bloomington, Indiana, getrek het om sewe pynlike jare van onvrugbaarheid te ontsnap. Met Cole wat oor haar waghou en Aaron en Lucy wat angstig wag om hul nuwe baba te verwelkom, neem Elise ’n onverwagte besluit – een wat almal se planne verander. Twee weke is ’n hartroerende verhaal wat wys hoe vinnig dinge in ’n tydperk van twee weke kan verander, maar bowenal oor liefde, geloof en wat dit werklik beteken om ’n gesin te wees.

Karen Kingsbury is ’n USA Today- en New York Times -topverkoperskrywer en Amerika se gewildste inspirerende romanskrywer. Daar het al meer as 50 romans uit haar pen verskyn en sy spog met verkope van meer as 20 miljoen boeke.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: December 2020
Authors: Karen Kingsbury
Dimensions: 216 x 136 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 296
ISBN-13: 978-1-4153-4098-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4153-4098-6
Barcode: 9781415340981

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners