Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om
taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te
gee terwyl hulle leer praat.
Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees
word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf
minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om dié boek met
jou te deel.
Propvol raad en wenke, met flappies om te lig en snaakse detail om op
elke besige bladsy te ontdek. Dié boek sal jou help om jou kleuter te
leer praat - en om met jou kleuter te praat!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!