0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism

Buy Now

Lillie die heksie en die moeilike draakeksamen: Boek 17 (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R177
Discovery Miles 1 770
Lillie die heksie en die moeilike draakeksamen: Boek 17 (Afrikaans, Hardcover): Knister

Lillie die heksie en die moeilike draakeksamen: Boek 17 (Afrikaans, Hardcover)

Knister; Translated by Amelia de Vaal

 (sign in to rate)
Loot Price R177 Discovery Miles 1 770

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Lillie besluit om weer ’n keer haar draakvriendjie, Hektor, te besoek. Daar gekom is die arme drake skoon geel van stres ... Drie groot draakeksamen le vir hom voor en hy oefen verwoed om elke item te slaag. Met die eet soveel as wat jy kan-item het Hektor geen probleem nie: so klein soos hy is, het hy die aptyt van ’n beer. Maar die lekkerbekkigheid het nadele! Met sy ronde boepens sukkel sy klein vlerkies om hom in die lug te hou – en die belangrikste toets is natuurlik wie die hoogste en vinnigste kan vlieg. Hekse word nie toegelaat by die eksamen nie, maar onse Lillie is nie sommer enige heksie nie en sy laat nooit haar vriende in die steek nie.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: October 2016
Authors: Knister
Translators: Amelia de Vaal
Dimensions: 212 x 160 x 17mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-4853-0572-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-4853-0572-1
Barcode: 9781485305729

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners