0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R177
Discovery Miles 1 770
Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover): Knister

Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover)

Knister; Translated by Amelia de Vaal

 (sign in to rate)
Loot Price R177 Discovery Miles 1 770

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Uit pure agtelosigheid lees Lillie op 'n dag hardop uit haar towerboek. Asof sy teen die tyd nie van beter weet nie! Heeltemal onverwags en onvoorbereid beland sy in die middel van 'n oerwoud. Die oerwoudstam wat haar aanvanklik gevange neem, is onder die indruk dat sy 'n toordokter is en versoek haar om na hul verlore skat te gaan soek. Met net 'n raaisel as roetebeskrywing, gaan Lillie op die soektog na die goue grot. Sal Lillie dit vind, en hoe sal sy weer kan huis toe kom sonder haar speelmuisie by haar? Of is Lillie vir altyd in die oerwoud gestrand?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: November 2014
Authors: Knister
Translators: Amelia de Vaal
Dimensions: 212 x 160 x 15mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 126
ISBN-13: 978-1-4853-0199-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-4853-0199-8
Barcode: 9781485301998

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners