'n Heruitgawe van die eerste digbundel uit die pen van Andre
Letoit, vandag beter bekend as Koos Kombuis. "Ek sal nooit vergeet
hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek …
deur die pos ontvang het nie,” skryf Koos Kombuis oor Suburbia se
eerste druk. 'n Jaar voor daardie heuglike dag is die voornemende
digter egter deur 'n uitgewery aangeraai om “nooit weer publikasie
[te] oorweeg nie” en net te “skryf vir ... terapie”. Maar sy verse
sou “viriel regop staan soos mielies in die geel transvaal” en
hierdie herdruk, 21 jaar later, is ’n viering daarvan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!