Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum
van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind
prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel
volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind.
Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur
niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3:
Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word
vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak
te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare,
met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses.
Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!