Sy naam is Toko. Dit beteken klei. Hy is pas deur sy stiefpa,
hoofman Jeroba, aangewys om die jong leeus te gaan roep. Die jong
leeus wat as volwaardige manne sal terugkeer, hulle hare afgeskeer.
En saam met hulle hare bly alles wat hulle verkeerd gedoen het op
die berg agter. Ook dit wat vannag daar bo in die berg gebeur. Tot
more geld daar geen wette vir hulle nie. Hulle kan doen net wat
hulle wil. Niemand sal ooit daaroor praat nie - net soos almal swyg
oor die verskriklike ding wat die vorige jaar op die berg gebeur
het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!