Dis 1931. Maria is swanger en haar stiefpa sit haar op 'n boot om
by haar tante in die Hollandse platteland te gaan bly om die baba
te gaan he uit die oog van die dorp waar haar stiefpa predikant is.
Haar tante aanvaar haar in liefde en vra nooit uit na die pa van
die kind nie. Die dorpsgebied se predikant, Reijer begin ook by
Maria kuier, ten spyte daarvan dat sy swanger is. Na die verloop
van interessante dog hartseer gebeure, leer Maria uiteindelik om
haar babadogter Mara lief te kry. Sy leer ook in die proses om
vrede te maak met God as barmhartige en liefdevolle Vader en nie
die soort pa wat sy ken nie. Dis 'n verhaal van lief en leed en hoe
die liefde triomfeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!