Die vonke spat toe Christie Grey haar pa se nuwe voorman, Brand,
ontmoet. Wie is hy om haar sommer so af te keur? Die ergste is dat haar
kêrel, Paul, haar hart nie naastenby so wild laat klop nie.
Brand raak teen sy sin betrokke by Christie se fotografie. Die
aantrekkingskrag tussen hulle laat Christie twyfel oor haar verlowing
aan Paul.
Maar Brand se korttermynplanne sluit nie ’n vrou in nie. Boonop is hy
‘n man wat by sy standpunte hou. Is Christie die een wat hom van plan
sal laat verander?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!