Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander
reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan
wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan
werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel
in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories
op die CD: Die boeke se opstand; ’n Besonderse vriendskap; Flippie
Vis gaan see toe; Pompom en die groen parkiete; Die Engelprinses;
Die haan wat nie wou kraai nie; Die drie maats; Andries Olifant;
Die slang en die aap.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!