Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die
Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is:
Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg.
'n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie. Die
teks van die eerste twee stories is ten volle hersien en lesers
behoort van nuuts af aan die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie
se lekker grillerige spookavonture te geniet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!