Books > Gardening > Garden design & planning
|
Buy Now
Kreatiewe Kombinasies In Eietydse Tuine (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Kreatiewe Kombinasies In Eietydse Tuine (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
In hierdie boek wys twee kenners jou hoe om dit reg te kry, met
honderde voorbeelde uit tuine van regoor die land. Dit wys jou dat
'n tuin basies 'n kombinasie is van kleur, vorm, tekstuur en
groeiwyses - in wese 'n kombinasie van kombinasies. Leer hoe om
plante te kombineer wat mekaar aanvul en hul eie harmonie skep en
hoe om plante en elemente te kombineer vir enersheid, of vir
andersheid. Deur uitgesoekte plante en elemente saam te gebruik,
skep jy 'n prentjie wat mooier, treffender en meer skouspelagtig is
as wat elk van die gekombineerde elemente individueel sou kon doen.
Die skeppende omvang van kombinasiemoontlikhede kan nie
gekwantifiseer word nie - as jy jou 'n kombinasie kan voorstel, kan
jy dit skep. In Kreatiewe kombinasies word in vier kategoriee na
kombinasies gekyk: kleur, vorm en groeiwyse, tekstuur en die tuin
en plante se spesifieke omgewing. Daar is meer as 230 foto's om jou
te bekoor en inspireer en al die nodige inligting om slim en
vindingryk met kombinasies te werk. Vergroot jou tuin se trefkrag
deur die beste moontlike gebruik van die kombinasies daarin.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.