0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types

Buy Now

Jy Kan Die Węreld Verander (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R277
Discovery Miles 2 770
You Save: R18 (6%)
Jy Kan Die Węreld Verander (Afrikaans, Paperback): Lucy Bell

Jy Kan Die Węreld Verander (Afrikaans, Paperback)

Lucy Bell

 (sign in to rate)
List price R295 Loot Price R277 Discovery Miles 2 770 You Save R18 (6%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Kinders probeer elke dag om ons aarde 'n beter, veiliger en gelukkiger plek te maak, en nou kan jy ook deelneem!

Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park. Plastiekwaterbottels begrawe op ’n strand. ’n Oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. ’n Daklose persoon op ’n koue dag. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om ’n verskil in die węreld te maak. Met aktiwiteite en idees wys Jy kan die węreld verander vir jou hoe om: ’n Plastiekvrye partytjie te hou, ’n Kruietuin te begin, enkelgebruikplastiek te herken en te verminder, by-vriendelike blomme te groei, te leer waarvandaan kos kom, gaaf te wees, te deel en te skenk, en vele meer.

 HET JY GEWEET?

  • Daar is meer plastiek flaminke in die węreld as regtes.
  • As jy al die stukke plastiek wat in die oseaan is aanmekaar las, sal dit meer as 4000 keer rondom die planeet gaan.
  • Het jy geweet dat jy 3 500 liter water per jaar kan spaar as jy elke dag net een minuut korter stort?

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: February 2021
Authors: Lucy Bell
Dimensions: 248 x 185 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-0-7981-8173-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal awareness: family, relationship & social issues > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Promotions > Red Tag Sale > Books
LSN: 0-7981-8173-7
Barcode: 9780798181730

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Disney Encanto: Magic Ink Pictures
Hinkler Pty Ltd Paperback R99 R90 Discovery Miles 900
Inkredibles Unicorn Magic Water Wonder
R119 R108 Discovery Miles 1 080
Fidget Toy Creation Lab
Kit R199 R181 Discovery Miles 1 810
Zap! Air Dry Pottery Kit
Kit R250 R227 Discovery Miles 2 270
Zap! Kawaii Rock Painting Kit
Kit R250 R227 Discovery Miles 2 270
Zap! Polymer Clay Jewellery
Kit R250 R227 Discovery Miles 2 270
OMC! Totally Wick-ed! Candle Kit
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R227 Discovery Miles 2 270
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton Hardcover  (1)
R190 R176 Discovery Miles 1 760
Dit Is Nie 'n Boek Nie
Jaco Jacobs Paperback R300 R272 Discovery Miles 2 720
What Does Mpumi Eat?
Lebohang Masango Paperback R124 Discovery Miles 1 240
The Little Book Of Safari Animal Sounds
Caz Buckingham, Andrea Pinnington Board book  (1)
R315 R281 Discovery Miles 2 810
The Rabbit, The Cloud And The Rainy Day
Nicola O'Byrne Paperback R235 R186 Discovery Miles 1 860

See more

Partners