Die storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy
is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand
iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die
Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar
avonture word net meer en meer…Nonnetjie Uil neem Mattie na
droomland om die diere se talentkompetisie by te woon. Vallie
Volstruis, Olla die Olifant en Wanda Vark tree almal op voordat die
ongeluk gebeur. Vind uit wat Sarel Seekoei doen voordat Dillie
Donkie op die verhoog verskyn. Sal hy die kompetisie wen?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!