Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Private, property, family law > Personal property law > Wills & probate
|
Not currently available
Erfreg (Afrikaans, Paperback, 4th ed)
Loot Price: R500
Discovery Miles 5 000
|
|
Erfreg (Afrikaans, Paperback, 4th ed)
(sign in to rate)
Loot Price R500
Discovery Miles 5 000
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Hierdie is die uitgawe van die title wat in vorige uitgawes bekend
was as onderskeidelik Erfreg: Studentehandboek en inleiding tot die
Erfreg. Die title is nog steeds primer bedoel as handboek vir
studente in die erfreg. Tog het die aard daarvan deur die
verskillende uitgawes sodanig verander dat 'n meer algemene titel
vir hierdie uitgawe as geregverdig beskou is. Sedert die vorige
uitgawe was daar verskeie belangrike ontwikkelings in die erfreg,
hoofsaaklik deur die regspraak. Hieronder tel die invloed van die
Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (spesifiek die
handves van regte) op testeervryheid, die uitbreiding van die
toepassing van die Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 en die
kondonasiebevoegdheid van die hof by die verlyding, wysiging en
herroeping van testamente. Die huidige uitgawe poog om hierdie en
ook ander ontwikkelings op die gebied van die erfreg te weerspieel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.