Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan
na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As
hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te
laat nie, sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie. Hierdie is
die finale boek van die kewertrilogie en volg op Kewerknaap en
Kewerkoningin. Die eerste hiervan was die wenner van die Branford
Boase Toekenning in 2017.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!