Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Private, property, family law > Personal property law > Wills & probate
|
Buy Now
Erfreg (Afrikaans, Paperback, 5th ed)
Price: R977
Discovery Miles 9 770
|
|
Erfreg (Afrikaans, Paperback, 5th ed)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Hierdie is die vyfde uitgawe van die boek wat vir die eerste keer
in 1992 as 'n relatief bondige teks, spesifiek gemik op studente in
die erfreg, verskyn het. Die boek het egter deur sy opeenvolgende
uitgawes tot 'n meer algemene bron vir die Suid-Afrikaanse erfreg
ontwikkel. Tog is dit deur sy aanslag, aanbiedingswyse en
sistematiek steeds ideaal om ook as handboek in erfregkursusse
gebruik te word. Die huidige weergawe poog weereens om aan die
leser 'n omvattende oorsig oor die verskillende fasette van die
erfreg te gee, met inagneming van die jongste ontwikkelings wat
hierdie regsgebied beinvloed het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.