Karen is vir die eerste keer verlief en George is enige vrou se
droomman: lank, aantreklik, sjarmant én suksesvol.
Hoekom bring sy dan al hoe meer tyd saam met die “kreupel kluisenaar”
Werner Scholtz deur? En hoekom roer dit haar so wanneer sy saam met hom
na Maria Callas se “Saggies ontwaak my hart” luister?
Dalk, besef Karen, is verliefdheid nie ware liefde nie. Maar wie is die
vrou vir wie Werner elke week ’n gerf blomme neem?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!