Ryno die klein renoster leer van stropers wanneer ‘n olifantkoei
doodgemaak word. Haar baba word verlaat deur die trop wat
weghardloop van die gevaar. Baie diere sluit dan by Ryno en sy ma
aan op hulle soektog na die matriarg van die trop van olifante. Die
diere besluit om na ‘n kamp te gaan in die wildtuin om die mense te
kry om hulle te help met die stropers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!