|
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel & holiday guides > Hotel & holiday accommodation guides > Caravan & camp-site guides
|
Buy Now
Kamp & karavaan (Afrikaans, Paperback)
Price: R294
Discovery Miles 2 940
|
|
|
Kamp & karavaan (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R294
Discovery Miles 2 940
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Niks meer bevredigend as om jou gesin op 'n kampeervakansie te
neem, kwaliteittyd saam deur te bring en die wonders van Moeder
Natuur te geniet nie. Hierdie nuttige gids help jou om jou
bestemming te kies, hetsy 'n strand-oord met stergradering of 'n
afgesonderde boskamp. Die terreine word volgens provinsie gelys,
met kleurkodering vir maklike verwysing. Elke inskrywing bevat 'n
kort beskrywing van die terrein, die soort oord, die prysreeks, en
simbole wat die beskikbare geriewe aandui, asook die gradering
toegeken deur die Raad vir Toerismegradering, waar van topassing.
Volledige kontakbesonderhede en GPS-koordinate word verskaf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.