Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het
mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in dié tyd dat Kurt vir 'n
paar dae huis toe kom van die Grens af - Kurt wat al meet begin
praat oor "liefde maak". Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee
- al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!