Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na
Suid-Afrika na 'n bomaanval wat die lewe van een van haar
kameramanne geeis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die
plaaslike koerant. Sy word onverwags en onskuldig by ? moord
ingesleep. Die moordenaar betrek haar ook by elke daaropvolgende
moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Sal
die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat
dit te laat is?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!