In Swemlesse vir 'n meermin skryf Hanna 'n lewensgids vir haar
sussie Ariel (wat aan die einde van die treffer die ongelooflike
avonture van Hanna hoekom gebore is) wat die moet lees as sy eendag
dertien is. Die lewensgids word soms ook 'n joernaal of vertelling
van die vyftienjarige Hanna se lewe terwyl sy die gids skryf, en
spesifiek Hanna se kennismaking met haar stiefbroer Yann se vriend
Benjamin, op wie sy verlief raak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!