Die temas in hierdie bundel sluit deels aan by temas uit sy vorige
bundels, maar daar is ook heelwat nuwe onderwerpe. Die gedigte oor
musiek, die skilderkuns en die letterkunde in afdelings I en IV
toon weer eens Crous se vernuf in die ontginning van intertekste,
terwyl die homoerotiese gedigte in afdeling VI voortbou op die tema
in sy tweede bundel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!