Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die
vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en
inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite
per week. Die boek bevat 16 temas vir 40 onderrigweke soos "Die
ruimte", "Oor my" en "Rampe".
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!