0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Nuwe alles-in-een: Ruimteman Roelfie: Grootboek 10: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R257
Discovery Miles 2 570
You Save: R42 (14%)
Nuwe alles-in-een: Ruimteman Roelfie: Grootboek 10: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart...

Nuwe alles-in-een: Ruimteman Roelfie: Grootboek 10: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)

Mart Meij, Lee-Ann Lamb

Series: Nuwe alles-in-een

 (sign in to rate)
List price R299 Loot Price R257 Discovery Miles 2 570 You Save R42 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Nuwe alles-in-een
Release date: August 2014
Authors: Mart Meij • Lee-Ann Lamb
Dimensions: 420 x 297mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 16
ISBN-13: 978-1-77589-430-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One > Afrikaans
LSN: 1-77589-430-4
Barcode: 9781775894308

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R360 R275 Discovery Miles 2 750
Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Klasgids: Hoėrskool - Gedigte, Gedigte…
Paperback R180 R154 Discovery Miles 1 540
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer…
Marieta Nel Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240
Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel…
Tanya Viviers Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts Paperback R166 R143 Discovery Miles 1 430
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, … Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240
bundle available
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R68 R63 Discovery Miles 630
Klaskameraad Studiegids: Skerwe
Sally Partridge Paperback R140 R121 Discovery Miles 1 210
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, … Paperback  (2)
R195 R181 Discovery Miles 1 810
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele…
Paperback R367 R315 Discovery Miles 3 150
bundle available

See more

Partners