Wen is iets, maar verloor is alles. Die klassieke verhaal van die
Haas en die Skilpad is herskryf in ‘n vars nuwe avontuur met ‘n
nuwe les! Die vriende, Skillie & Haas, neem deel aan die groot
wedloop end it word hulle grootste toets. Die Ware Wenner gee ‘n
nuwe betekenis aan wat dit beteken om te wen en heg baie waarde aan
integriteit en vriendskap. Hierdie storie is nie oor wen of verloor
nie, maar oor ‘n ware wenner
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!