Vroeg een oggend het drie moee, vuil en honger gryskoppe -
Seenwense, Wysheid en Liefde - aan die deur van ? familie se huis
geklop. Die familie wil hulle toe graag nooi om in te kom, maar
hulle kon net een besoeker kies. Wie van die drie gaan hulle kies?
Hierdie fabel is oor die kontinent heen vertel en behoort aan al
die mense van Afrika. Hoewel die omgewing tipies Afrika is - van
die ritme tot die taal en die patrone op die klere - is die
boodskap universeel. Hierdie boek is bedoel vir elke kind en
familie. Omdat dit goed geskryf en pragtig geillustreer is, sal
kinders dit oor en oor wil lees. Die storie het oorspronklik
verskyn in die Sunday Times Storytime: 10 South African Stories for
Children, in 2014.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!