Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die
rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort
nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af,
want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om
vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing! Rot kan lees en
skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig.
Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om
eendag terug te kom om ’n brug oor die rivier te bou … Padda en die
vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar
bevat ook 'n waardevolle lewensles.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!