Books > Fiction > Genre fiction > Myth & legend told as fiction
|
Buy Now
Die Vrou van die Klipsee (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R234
Discovery Miles 2 340
You Save: R66
(22%)
|
|
Die Vrou van die Klipsee (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R234
Discovery Miles 2 340
You Save R66 (22%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Die vrou van die klippesee vertel hoe die lewe vir Hendrik tot nou toe gerol
het soos ’n stormsee. Hy is ’n visserman van ’n klein dorpie aan die Weskus
wat jou aan Paternoster laat dink en in sy lewe het hy reeds sy broer aan die
dood afgestaan. Maar dit is die verdwyning van sy vrou wat hom bitter maak
en na die papsak wyn laat reik. Só staan hy dronk en droewig in die koue
see, reg om homself te verdrink terwyl sy hond op die strand vir hom wag
wanneer die roman begin. Hendrik se lewe begin handomkeer verander
wanneer hy ’n gewonde gedierte, miskien iets soos ’n meermin, huis toe
bring. Die vrou van die klippesee wys hoe goed fiksie sosiale en politieke
kwessies kan ondersoek wanneer die skrywer lig werp op die lewe van ’n
karakter wat aanvanklik niksseggend en nietig blyk te wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.