0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > Wild animals

Buy Now

Die Veldwagter Stap Saam - Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld (Afrikaans, Paperback) Price: R581
Discovery Miles 5 810

Die Veldwagter Stap Saam - Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld (Afrikaans, Paperback)

Megan Emmett, Sean Pattrick

 (sign in to rate)
Price R581
Sold by
Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 5 810

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 7 working days

Die veldwagter stap saam is nie 'n tradisionele veldgids in die sin dat dit tot in die fynste besonderhede verduidelik hoe om 'n spesifieke plant of dier te identifiseer nie (alhoewel die teks tog nuttige wenke gee om uitkenning te vergemaklik). Die doel met hierdie boek is eerder om te dien as 'n persoonlike gids of 'veldwagter' tydens 'n besoek aan die Laeveld. Dit ontsluit op 'n toeganklike wyse 'n magdom verklarende inligting oor die mees algemene diere en plante van die Laeveld en doen so weg, met die nodigheid om 'n stapel verskillende veldgidse saam te karwei. Die Veldwagter stap saam is 'n beknopte gids propvol interessante inligting oor 'n verskeidenheid onderwerpe, met inbegrip van soogdiere, voels, reptiele en amfibiers, ongewerweldes, bome, grasse, veldblomme en spoorsny, toegelig met honderde kleurfoto's wat help met die verklaring van diergedrag en uitkenning van algemene spesies. Die veldwagter stap saam is die ideale handleiding vir amateurnatuurkundiges van alle ouderdomme, insluitend nuwe besoekers aan die bosveld, vakansiegangers en aspirant 'veldwagters'. Wanneer 'veldwagters' in die toerismebedryf hulle opleiding ontvang, is dit juis die inligting vervat in hierdie boek wat hulle eerste moet baasraak. Enige 'veldwagter' wat sy sout werd is moet oor 'n grondige kennis van die natuur beskik om kliente se vrae sinvol te kan beantwoord en die beginpunt is altyd om die mees algemene onderwerpe in elke studieveld onder die knie te kry. Mettertyd kan veldwagters hul basiese kennis van die algemene onderwerpe uitbrei deur al meer gespesialiseerde bronne te bestudeer. Hierdie benadering kan natuurlik gevolg word deur enigiemand wat sy of haar kennis van die bosveld wil verbreed - en Die Veldwagter Stap Saam beloof om dit 'n genotvolle en deelnemende proses te maak!

General

Imprint: Briza
Country of origin: South Africa
Release date: 2025
Authors: Megan Emmett • Sean Pattrick
Dimensions: 240 x 210 x 21mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 352
ISBN-13: 978-1-920217-18-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > Wild animals > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
LSN: 1-920217-18-5
Barcode: 9781920217181

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Birds Of South Africa
Adam Riley Paperback R294 Discovery Miles 2 940
The Soul Of A Lion - Reflections On A…
Willie Labuschagne Paperback R378 Discovery Miles 3 780
Safari Style Africa
Annemarie Meintjies Hardcover R693 Discovery Miles 6 930
Heart Of A Game Ranger - Stories From A…
Mario Cesare Paperback R294 Discovery Miles 2 940
Kruger Birds - A Safari Guide
Philip van den Berg, Ingrid van den Berg, … Paperback  (1)
R360 Discovery Miles 3 600
Faansie's Bird Book 2 - A Fully Fledged…
Faansie Peacock Paperback R520 Discovery Miles 5 200
Birds Of Southern Africa - The Complete…
Burger Cillie, Niel Cillie, … Paperback  (13)
R718 Discovery Miles 7 180
Field Guide To The Spiders Of South…
Ansie Dippenaar-Schoeman Paperback R560 Discovery Miles 5 600
African Safari - Into The Great Game…
Peter & Beverly Pickford Hardcover  (1)
R1,112 R910 Discovery Miles 9 100
The Woodpecker Mystery - The…
Nick Norman Paperback R341 Discovery Miles 3 410
Die Wilde Wereld Van Afrika - 'n…
Owen Hendry Paperback R240 Discovery Miles 2 400
The Elephants Of Thula Thula - Finding…
Francoise Malby-Anthony Paperback  (2)
R407 Discovery Miles 4 070

See more

Partners