Die Glinster In My Grysheid is ‘n praktiese gids wat algemene uitdagings geassosieer met veroudering op gemaklike manier aanspreek.
Byvoorbeeld:
- Aanpassing by verandering
- Negatiwiteit
- Depressie
- Eetgewoontes
- Afname in energievlakke
- Geheueverlies
- Vrees vir val
- Kinders en kleinkinders wat verskillende prioriteite en leefstyle handaaf
- Hantering van gevoelens van waardeloosheid
Prente illustreer bewegings en tegnieke duidelik, wat dit eenvoudig en gebruikersvriendelik maak. In die boek is ‘n Mind Moves plakkaat ingesluit wat Mind Moves oefeninge bymekaar groepeer wat bogenoemde uitdagings aanspreek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!