Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 ekonomie 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R212
Discovery Miles 2 120
Other Buying Options
Seller Price
R375
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 ekonomie 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
Loot Price R212
Discovery Miles 2 120
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Hierdie omvattende studiegids dek die Graad 12 KABV-kurrikulum en
is volgens die nuutste Eksamenriglyne geskryf. Die gids is in
KWARTALE ingedeel en bevat: Omvattende Notas & Uitgewerkte
Voorbeelde per Kwartaal, Beide Onderwerpgebaseerde &
Kwartaalgebaseerde Vrae en Antwoorde op alle vrae plus ’n
Oorspronklike Eksamenvraestel & memo. In hierdie boek word ’n
duidelike oorsig oor elke kwartaal en onderwerp gegee, wat die
manier hoe hierdie uitdagende Graad 12-vak beskou word, verryk. Die
duidelikheid van die verduidelikings en illustrasies maak dit vir
leerders met verskillende vermoens en kennisvlakke moontlik om die
kernkonsepte van hierdie fassinerende en relevante vak baas te
raak. Die noukeurig, gegradeerde vrae brei leerders se
eksamenvaardighede en insig in die vak uit en motiveer hulle om uit
te blink.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.