Krygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die
aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914
verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die
choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. Die boek het
aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige
rolprent, wat in 2011 op die grootskerm vrygestel is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!